Leviticus 13:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet die rou vleis sien en hom onrein verklaar; want die rou vleis is onrein: dit is melaatsheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Die priester moet die verklaring maak sodra hy ’n rou seer sien, want rou sere is ’n aanduiding van ’n aansteeklike velsiekte.
Afrikaans 1933/1953 en as die priester die wilde vlees sien, moet hy hom onrein verklaar. Die wilde vlees is onrein, dit is melaatsheid.
Afrikaans 1983 “Wanneer die priester by 'n ondersoek 'n rou seer ontdek, moet hy die persoon onrein verklaar. 'n Rou seer beteken onreinheid, 'n velsiekte waardeur die persoon onrein gemaak word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As die priester die rou weefsel sien, moet hy hom onrein verklaar. Die rou weefsel is onrein; dit is velsiekte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die priester die rou seerplek sien, dan moet hy sê dat die persoon onrein is. Die rou seerplek wys dat dit melaats is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dienaar moet die rou seer ondersoek. ’n Rou seer is gevaarlik en aansteeklik. Dit is ’n chroniese velsiekte.