Leviticus 13:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as daar rou vleis in hom verskyn, sal hy onrein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer daar rou sere verskyn, moet die besmette persoon onrein verklaar word.
Afrikaans 1933/1953 Maar so gou as wilde vlees aan hom gesien word, sal hy onrein wees;
Afrikaans 1983 Maar wanneer daar êrens aan hom 'n rou seer verskyn, is hy onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar sodra daar rou weefsel op hom verskyn, is hy onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar wanneer die persoon 'n rou seerplek het, dan is hy onrein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sodra daar egter ’n rou seer verskyn, kan die persoon nie tussen ander mense bly nie.