Leviticus 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as melaatsheid in die vel uitbreek, en die melaatsheid oordek die hele vel van hom wat die plaag het, van sy hoof af tot by sy voet, waar die priester ook al kyk; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “In gevalle waar die priester, na ’n ondersoek, ontdek dat ’n uitslag oor iemand se hele lyf versprei het en sy liggaam van kop tot tone bedek, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die melaatsheid so geweldig in die vel uitbreek, dat die melaatsheid die hele vel van die aangetaste persoon van sy hoof tot sy voete oordek, so ver as wat die oë van die priester kan sien; |
| Afrikaans 1983 | “Maar as iemand 'n velsiekte het wat so versprei het dat dit vir die priester lyk of dit die hele lyf bedek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as die velsiekte wel op die vel versprei het sodat dit, so ver as wat die priester kan sien, die hele vel van die aangetaste persoon van kop tot tone bedek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar as dit vir die priester lyk of die siekte op die persoon se hele liggaam is, van sy kop tot by sy tone, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die velsiekte versprei het en dit vir die dienaar lyk of dit oor die persoon se hele lyf is, van sy kop tot sy tone, |