Leviticus 13:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet hom sien, en kyk, as die opkoms wit in die vel is, en dit die hare wit gemaak het, en daar vinnige rou vleis in die opkoms is;
Afrikaans (NLV) 2011 As die priester sien dat iemand se hare wit word en ’n rou seer ontwikkel in die aangetaste deel,
Afrikaans 1933/1953 En as die priester sien dat daar 'n wit swelsel in die vel is wat die hare wit gemaak het, terwyl daar wilde vlees in die swelsel groei,
Afrikaans 1983 Die priester moet hom dan ondersoek. “Al is daar op die vel net 'n enkele wit seerplek wat die hare laat wit word en wat oop en rou is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As die priester hom ondersoek en vind dat daar 'n wit swelsel op die vel is en dit het die hare wit laat word, en dat daar rou weefsel in die swelsel is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester moet na die seerplek kyk. As die seerplek op die vel wit is en dit is geswel, en die hare op die seerplek is wit, en as die seerplek rou is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sodat die dienaar daarna kan kyk. As daar ’n witterige uitslag op die vel is, die hare daarop verkleur het en daar ’n oop seer is,