Leviticus 12:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die agtste dag moet die vlees van sy voorhuid besny word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die agtste dag moet die seuntjie besny word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die agtste dag moet hy aan die vlees van sy voorhuid besny word. |
| Afrikaans 1983 | Op die agste dag moet die seuntjie besny word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die agtste dag moet die seun se voorhuid besny word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy moet die seuntjie laat besny op die agste dag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die agtste dag moet die seuntjie besny word. |