Leviticus 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit moet julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het in die waters, in die see en in die riviere, dit moet julle eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat die seediere betref, mag julle alles eet wat vinne en skubbe het, of dit nou in vars water of in sout water voorkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het in die water, in die seë en in die riviere dit mag julle eet. |
| Afrikaans 1983 | “In die geval van waterdiere mag julle alles eet wat vinne en skubbe het. Dit geld vir soutwaterdiere en varswaterdiere. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Van alles wat in water is, mag julle die volgende eet: “ ‘Alles met vinne en skubbe wat in die oseane of in waterstrome leef, dít mag julle eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle mag eet van die diere in die water, in die see en in die riviere as die diere vinne en skubbe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Van al die diere wat in die water leef, in die see en in die riviere, mag julle net dié eet wat vinne en skubbe het. |