Leviticus 11:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van hulle vleis mag julle nie eet nie, en hulle aas mag julle nie aanraak nie; hulle is vir jou onrein.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle mag nie van die vleis van hierdie diere eet of aan hulle karkasse raak nie. Hulle is onrein vir julle.
Afrikaans 1933/1953 Van hulle vleis mag julle nie eet nie en aan hulle aas nie raak nie onrein is hulle vir julle.
Afrikaans 1983 Julle mag nie die vleis van hierdie diere eet of selfs aan hulle karkasse raak nie: hulle is vir julle onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Van hulle vleis mag julle glad nie eet nie en aan hulle karkasse mag julle nie raak nie. Hulle is beslis vir julle onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag nie hierdie diere se vleis eet nie en julle mag nie aan hulle dooie liggame raak nie, hulle is onrein vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mag nie hierdie diere se vleis eet of met hulle karkasse werk nie. Hulle is vir My onaanvaarbaar.