Leviticus 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die haas, omdat hy herkou, maar die kloue nie verdeel nie; hy is vir julle onrein.
Afrikaans (NLV) 2011 en die haas. Hulle mag nooit geëet word nie.
Afrikaans 1933/1953 en die haas, want hy herkou, maar het geen gesplitste kloue nie onrein is hy vir julle;
Afrikaans 1983 en vir die haas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Hase, want hulle herkou, maar het nie gesplete hoewe nie – hulle is beslis vir julle onrein;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***