Leviticus 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kegel, omdat hy herkou, maar die kloue nie verdeel nie; hy is vir julle onrein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit geld ook van die dassie |
| Afrikaans 1933/1953 | en die das, want hy herkou, maar het geen gesplitste kloue nie onrein is hy vir julle; |
| Afrikaans 1983 | Dit geld ook vir die dassie |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Dassies, want hulle herkou maar het nie gesplete hoewe nie – hulle is beslis vir julle onrein; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [5-6] Julle mag ook nie die vleis van ’n dassie of ’n haas eet nie, omdat hulle herkouers is, maar nie gesplete hoewe het nie. |