Leviticus 11:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) om 'n verskil te maak tussen die onrein en die rein, en tussen die dier wat geëet mag word en die dier wat nie geëet mag word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 So kan julle onderskei tussen dit wat onrein is en wat nie geëet mag word nie; en dit wat rein is en geëet mag word.”
Afrikaans 1933/1953 om te onderskei tussen wat onrein en rein is, en tussen die diere wat geëet en die diere wat nie geëet mag word nie.
Afrikaans 1983 Julle moet noukeurig onderskei tussen rein en onrein, tussen diere wat geëet mag word en diere wat nie geëet mag word nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat julle kan onderskei tussen wat onrein en wat rein is, en tussen diere wat geëet mag word en dié wat nie geëet mag word nie.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet weet watter dinge is rein en watter dinge is onrein. Julle moet ook weet watter diere mag julle eet en watter diere mag julle nie eet nie. Almal is nie dieselfde nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit wys vir julle wat Ek wil hê julle moet laat staan en wat vir My reg is. Dit onderskei die diere wat geëet kan word en dié wat nie geëet mag word nie.”