Leviticus 11:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Ek is die HERE wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees; daarom moet julle heilig wees, want Ek is heilig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek, die Here, is die Een wat jou uit Egipte laat trek het om jou God te wees. Jy moet daarom heilig wees omdat Ek heilig is.
Afrikaans 1933/1953 Want Ek is die HERE wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees. So moet julle dan heilig wees, omdat Ek heilig is.
Afrikaans 1983 Ek is die Here wat julle uit Egipte laat trek het sodat Ek julle God kan wees. Omdat Ek heilig is, moet julle ook heilig wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want Ek is die Here wat julle uit Egipte laat optrek het om vir julle 'n God te wees. Wees dan heilig, want Ek is heilig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Ek is die Here wat vir julle uit die land Egipte gebring het om vir julle 'n God te wees. Julle moet aan My gewy wees, want Ek is heilig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is Ek wat julle uit Egipte laat wegtrek het sodat Ek julle God kan wees en julle aan My kan behoort.