Leviticus 11:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die diere wat op die aarde kruip, sal 'n gruwel wees; dit mag nie geëet word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Enige dier wat op die grond kruip, is vir julle verbode en mag nie geëet word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die ongediertes wat op die aarde wemel, is 'n gruwel dit mag nie geëet word nie. |
| Afrikaans 1983 | “Alle klein diertjies wat volop voorkom in die veld, is vir julle verbode: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Enige dier wat op die grond kruip, is beslis afstootlik. Dit mag nie geëet word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle mag nie raak aan die baie klein diertjies op die grond nie, julle mag hulle nie eet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Alle diere wat op die grond rondkruip, is vir My afstootlik en julle mag hulle nie eet nie. |