Leviticus 11:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as enige deel van hulle aas val op enige saad wat gesaai gaan word, moet dit rein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As so ’n dooie diertjie op saad val wat geplant gaan word, is die saad nog steeds rein. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as van hulle aas val op enige saad wat gesaai word dit sal rein wees. |
| Afrikaans 1983 | As so 'n dooie diertjie op saad val wat gesaai gaan word, word die saad nie onrein nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer van hulle karkasse val op enige saad vir saailinge wat uitgeplant moet word, sal dit beslis rein wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As 'n dooie diertjie op saad val wat iemand wil saai, dan bly die saad rein. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As een van hierdie diertjies in saad beland wat gesaai moet word, bly die saad bruikbaar. |