Leviticus 11:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En elke erdekruik waarin een van hulle val, alles wat daarin is, sal onrein wees; en julle sal dit verbreek.
Afrikaans (NLV) 2011 “As so ’n diertjie vrek en in ’n kleipot val, is alles in die pot onrein en moet die pot gebreek word.
Afrikaans 1933/1953 En elke erdevoorwerp waar een van hulle in val alles wat daarin is, sal onrein wees, en julle moet die voorwerp self stukkend breek;
Afrikaans 1983 As een van die diertjies in 'n kleipot val, is alles wat in die pot is, onrein. Die pot moet dan gebreek word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Wanneer een van hulle in 'n kleipot val, sal alles wat daarin is, onrein wees. Die pot moet gebreek word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer so 'n diertjie in 'n kleipot val, dan sal alles in die pot onrein wees, en julle moet die pot breek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As een van hierdie diere in ’n kleipot beland, word alles wat binne-in die pot was, onbruikbaar. Die pot self moet gebreek word,