Leviticus 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die fret en die verkleurmannetjie en die akkedis en die slak en die mol.
Afrikaans (NLV) 2011 die geitjie, die boomakkedis, die gewone akkedis, die sandakkedis en die verkleurmannetjie.
Afrikaans 1933/1953 en die krimpvarkie en die geitjie en die klipsalmander en die koggelmander en die verkleurmannetjie.
Afrikaans 1983 soos geitjies, sandakkedisse, boomakkedisse, gewone akkedisse en ook verkleurmannetjies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) geitjies, likkewane, akkedisse, koggelmanders en verkleurmannetjies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die geitjie, sandakkedis, boomakkedis, gewone akkedis en die verkleurmannetjie.