Leviticus 11:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Alles wat die kloue skei en gesplete voete is en herkou onder die diere, dit mag julle eet.
Afrikaans (NLV) 2011 sluit die diere in wat volledig gesplete hoewe het en herkou.
Afrikaans 1933/1953 Alles wat onder die diere gesplitste kloue het, en wel heeltemal gesplitste kloue, en herkou dit mag julle eet.
Afrikaans 1983 net dié eet wat volledig gesplete kloue het en herkou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Alles wat volledig gesplete hoewe het en herkou, dié mag julle eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag enige dier eet wat gesplete hoewe het en wat herkou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) wat duidelik gesplete hoewe het en wat hulle kos herkou.