Leviticus 11:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook hierdie sal vir julle onrein wees onder die kruipende diere wat op die aarde kruip; die wesel en die muis en die skilpad volgens sy soorte,
Afrikaans (NLV) 2011 “Van die klein diertjies wat op die grond skarrel of kruip, is die volgende onrein vir julle: die mol, die muis, al die akkedissoorte,
Afrikaans 1933/1953 En die volgende is vir julle onrein onder die ongediertes wat op die aarde wemel: die mol en die muis en die akkedis volgens sy soorte,
Afrikaans 1983 “Die volgende diertjies wat volop voorkom in die veld, moet julle as onrein beskou: molle, muise en al die akkedissoorte
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Onder die kruipende diere wat op die grond rondbeweeg, is die volgende vir julle onrein: muishonde, muise en alle soorte paddas,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [29-30] “Hierdie klein diertjies wat op die aarde kruip, is vir julle onrein: molle, muise, akkedisse, geitjies, likkewane en verkleurmannetjies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Van die diere wat op die grond rondkruip, is die volgende vir julle verbode: die mol, die muis en die akkedissoorte,