Leviticus 11:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy wat hulle aas dra, moet sy klere was en tot die aand toe onrein wees; onrein is hulle vir julle.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy so ’n karkas moet optel om te verwyder, moet jy dadelik jou klere was en is jy onrein tot die aand toe.
Afrikaans 1933/1953 Ook hy wat hulle aas dra, moet sy klere was en sal onrein wees tot die aand toe. Onrein is hulle vir julle.
Afrikaans 1983 As hy so 'n karkas gedra het, moet hy sy klere was, maar hy is nog vir die res van die dag onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En iemand wat die karkasse gedra het, moet sy klere was en sal tot die aand onrein wees. Hulle is beslis onrein vir julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat die dooie liggaam van so 'n dier optel, moet sy klere was, en hy sal onrein wees tot die aand. Hierdie diere is onrein vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As iemand aan hulle karkasse moet vat, moet hy sy klere gaan was. Hy moet ook vir die res van die dag wegbly van My af. Hierdie soort diere moet julle heeltemal vermy.