Leviticus 11:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hieroor sal julle onrein wees: elkeen wat aan die aas daarvan raak, sal tot die aand toe onrein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Sommige diere maak julle onrein. As julle aan hulle karkasse raak, is julle tot die aand toe onrein.
Afrikaans 1933/1953 En deur hierdie diere word julle verontreinig elkeen wat aan hulle aas raak, sal tot die aand toe onrein wees;
Afrikaans 1983 “Sommige diere se karkasse maak iemand wat net daaraan raak, onrein vir die res van die dag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Julle word ook deur die volgende verontreinig, en elkeen wat aan hulle karkasse raak, sal tot die aand onrein wees
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal julle onrein laat word. Enige iemand wat raak aan die dooie liggaam van so 'n diertjie, sal onrein wees tot die aand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die volgende diere sal maak dat Ek julle nie naby my tent van ontmoeting wil hê nie. As julle selfs net aan hulle karkasse raak, wil Ek vir die res van die dag nie met julle te doen hê nie.