Leviticus 11:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Selfs hierdie van hulle mag julle eet; die sprinkaan volgens sy soorte en die blessprinkaan volgens sy soorte en die kewer volgens sy soorte en die sprinkaan volgens sy soorte.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sluit in alle soorte sprinkane en krieke. Van hulle mag julle eet.
Afrikaans 1933/1953 Van hulle mag julle die volgende eet: die treksprinkaan volgens sy soorte en die boomsprinkaan volgens sy soorte en die springer volgens sy soorte en die voetganger volgens sy soorte.
Afrikaans 1983 Dit sluit in alle soorte sprinkane en krieke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die volgende mag julle eet: alle soorte treksprinkane, veldsprinkane, krieke en koringkrieke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie diertjies wat julle mag eet, is al die soorte sprinkane.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mag van hulle die treksprinkaan, veldsprinkaan, langasemsprinkaan en voetgangersprinkaan eet.