Leviticus 11:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die voëls wat kruip en op al vier gaan, sal vir julle 'n gruwel wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Alle insekte met vlerke wat op die grond kruip, is vir julle verbode.
Afrikaans 1933/1953 Al die insekte met vlerke wat op vier pote loop 'n gruwel is hulle vir julle.
Afrikaans 1983 “Alle insekte wat vlerke het en op pote loop, is vir julle verbode.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Alle insekte met vlerke en vier pote is beslis vir julle afstootlik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ook nie die klein diertjies wat vlerke en pote het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Enige ding wat vlerke het en in swerms beweeg of wat kruip, mag julle nie eet nie.