Leviticus 11:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle sal eet onder al die diere wat op die aarde is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gee die volgende instruksies vir die Israeliete: Die diere wat julle vir kos mag gebruik,
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle mag eet van al die viervoetige diere wat op die aarde is.
Afrikaans 1983 “Sê vir die Israeliete: Van al die diere wat op land hou, mag julle
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Praat met die Israeliete en sê, ‘Van al die diere op land mag julle die volgende eet:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet vir die Israeliete sê: Julle mag net party diere eet, julle mag nie van al die diere op die aarde eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) om vir die Israeliete soos volg te sê: “Van al die diere wat op land loop, mag julle net dié eet