Leviticus 11:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die ooievaar, die reier volgens sy soorte, en die kiewiete en die vlermuis.
Afrikaans (NLV) 2011 die ooievaar, verskillende soorte reiers, die hoep-hoep en die vlermuis.
Afrikaans 1933/1953 en die groot sprinkaanvoël, die reier volgens sy soorte, die hoep hoep en die vlermuis.
Afrikaans 1983 ooievaars, al die reiersoorte, hoep-hoepe en vlermuise.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ooievaars en alle soorte reiers; hoep-hoepe en vlermuise.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die ooievaar, al die reierspesies, die hoep-hoep en die vlermuis.