Leviticus 11:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die uil en die nagvalk en die koekoek en die valk volgens sy soorte, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die volstruis, die nagvalk, die seemeeu en roofvoëls van verskillende soorte, |
| Afrikaans 1933/1953 | en die volstruis en die naguil en die seemeeu en die kleinvalk volgens sy soorte; |
| Afrikaans 1983 | volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | steenuile, ooruile; seemeeue; alle soorte kleinvalkies, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die volstruis, die naguil, die seemeeu, al die arendspesies, |