Leviticus 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Alles wat geen vinne of skubbe in die water het nie, dit sal vir julle 'n gruwel wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek herhaal, enige seedier wat nie beide vinne en skubbe het nie, is ten strengste verbode vir julle.
Afrikaans 1933/1953 Alles wat geen vinne of skubbe in die water het nie 'n gruwel is dit vir julle.
Afrikaans 1983 Alle waterdiere wat nie vinne en skubbe het nie, is dus vir julle verbode.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Alles in die water sonder vinne en skubbe moet vir julle beslis afstootlik wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag nie iets eet wat nie vinne en skubbe het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles in die water wat nie vinne en skubbe het nie, moet vir julle iets wees wat julle afskrik.