Leviticus 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Moses dit hoor, was hy tevrede.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Moses dit hoor, was hy tevrede.
Afrikaans 1933/1953 Toe Moses dit hoor, was dit goed in sy oë.
Afrikaans 1983 Toe Moses dit hoor, was hy tevrede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Moses dit hoor, was hy tevrede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses was tevrede toe hy dit hoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het sy argument gehoor en hy was tevrede dat hulle reg opgetree het om nie ook hulle deel op te eis nie.