Leviticus 10:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, die bloed daarvan is nie in die heiligdom ingebring nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat die bloed van die offerdier nie in die heiligdom ingeneem is nie, moes julle die vleis in die heilige gebied geëet het soos ek julle beveel het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, die bloed daarvan is nie binne in die heiligdom gebring nie. Julle moes dit sekerlik in die heiligdom geëet het soos ek beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Omdat die bloed nie in die heiligdom ingeneem is nie, moes julle die sondeoffer in die heiligdom geëet het soos ek julle beveel het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, die bloed daarvan is nie in die heiligdom ingeneem nie! Julle moes dit beslis in die heiligdom geëet het, soos ek beveel het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand het nie die bloed van daardie bok ingeneem in die tempel-tent nie. Julle moes dit geëet het in die gewyde plek, soos ek gesê het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die bloed van die offer is glad nie in die tent ingebring nie en julle het ook nie julle deel daar kom eet soos ek julle beveel het nie.” |