Leviticus 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dat julle die kinders van Israel kan leer al die insettinge wat die HERE deur die diens van Moses aan hulle gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet ook al die reëls wat die Here deur Moses aan die Israeliete gegee het, vir hulle leer.”
Afrikaans 1933/1953 en julle moet die kinders van Israel leer al die insettinge wat die HERE deur die diens van Moses aan hulle verkondig het.
Afrikaans 1983 Julle moet al die voorskrifte wat die Here deur Moses aan julle gegee het, vir die Israeliete leer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So moet julle die Israeliete al die vaste voorskrifte leer wat die Here deur die diens van Moses aan hulle bekend gemaak het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir die Israeliete alles leer wat Ek wil hê hulle moet doen. Ek het vir Moses gestuur om dit vir die Israeliete te sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet die Israeliete leer om alles te doen wat die Here deur Moses vir julle gesê het om te doen.”