Lamentations 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dienaars het oor ons geheers, daar is niemand wat ons uit hulle hand verlos nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Slawe het nou ons base geword en niemand kan ons van hulle bevry nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Knegte heers oor ons, niemand ruk ons uit hulle hand weg nie. |
| Afrikaans 1983 | Ondergeskiktes heers nou oor ons, en niemand kan ons uit hulle mag red nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Slawe heers oor ons; niemand red ons uit hulle hand nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat oor ons regeer, was ook slawe, en daar is niemand wat ons vrymaak van hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle wat ander mense se slawe was, is nou ons base. Daar is niemand wat ons van hulle kan bevry nie. |