Lamentations 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het die hand gegee aan die Egiptenaars en aan die Assiriërs om versadig te word met brood.
Afrikaans (NLV) 2011 By Egipte het ons gevra vir hulp en by Assirië vir kos.
Afrikaans 1933/1953 Na Egipte het ons die hand uitgestrek, na Assur om met brood versadig te word.
Afrikaans 1983 Ons het ons hande uitgesteek na Egipte en na Assirië om by hulle kos te bedel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons moes 'n verdrag sluit met Egipte, ook met Assirië, om met brood versadig te word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het ons hande uitgesteek en gesoebat by die Egiptenaars en die Assiriërs om genoeg kos te kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het by Egipte gaan aanklop om ons te help. Ons het selfs Assirië gesoebat om vir ons kos te gee sodat ons honger kan oorgaan.