Lamentations 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het ons water vir geld gedrink; ons hout is aan ons verkoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons moet betaal vir die water wat ons drink. brandhout moet ons koop.
Afrikaans 1933/1953 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in.
Afrikaans 1983 Ons moet ons eie drinkwater koop, vir ons eie hout moet ons betaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons betaal vir ons drinkwater; ons hout kom teen 'n prys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ons water wil hê, dan moet ons dit koop, ons moet betaal vir die hout wat ons gebruik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons moet betaal vir die drinkwater wat aan ons behoort. Ons moet vir ons eie brandhout geld uitgee.