Lamentations 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons is weeskinders en wese, ons moeders is soos weduwees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons is weeskinders wat nie meer ’n pa het nie. Ons ma’s is weduwees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons het wese geword, sonder 'n vader, ons moeders is soos weduwees. |
| Afrikaans 1983 | Ons het weeskinders geword, daar is nie vaders nie, ons moeders is soos weduwees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Weeskinders het ons geword – ons is sonder 'n vader; ons moeders is soos weduwees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het geword soos weeskinders wat nie 'n pa het nie, ons is soos kinders wie se ma 'n weduwee is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het geword soos kinders wat nie meer ’n pa het nie. Die ma’s het soos vroue geword wat nie meer ’n man het nie. |