Lamentations 5:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar U het ons heeltemal verwerp; jy is baie kwaad op ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Of het U ons dan heeltemal verwerp? Gaan U dan vir altyd vir ons kwaad bly? |
| Afrikaans 1933/1953 | Of het U ons heeltemal verwerp, is u toorn teen ons alte groot? |
| Afrikaans 1983 | Of het U ons heeltemal verwerp? Is u toorn oor ons so groot? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | tensy U ons heeltemal verwerp het, tensy U uitermate woedend vir ons is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Of het U ons heeltemal gelos? Is U so baie kwaad vir ons? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Of het U ons nou vir altyd weggegooi? Gaan U regtig vir altyd vir ons kwaad bly? |