Lamentations 5:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom vergeet U ons vir altyd en verlaat U ons so lank? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoekom hou U aan om van ons te vergeet? Hoekom hou U so lank aan om ons te vermy? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom sou U ons vir altyd vergeet, ons verlaat tot in lengte van dae? |
| Afrikaans 1983 | Waarom sou U ons dan bly vergeet, ons vir altyd verlaat? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom vergeet U ons vir altyd, waarom verlaat U ons vir goed? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom hou U aan om ons te vergeet? Hoekom los U ons vir altyd? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom lyk dit dan of U geheel en al van ons vergeet het? Hoekom is dit dan nou al so lank dat U ons aan ons eie lot oorgelaat het? |