Lamentations 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons erfdeel het na vreemdelinge oorgedra, ons huise na vreemdelinge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die grond wat ons geërf het, het in vreemde hande beland. Uitlanders besit ons eiendom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders. |
| Afrikaans 1983 | Ons besittings is gevat en aan vreemdes gegee, ons huise aan uitlanders. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons erfenis is oorhandig aan vreemdes, ons huise aan buitelanders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vreemde mense het ons land gevat, mense uit ander lande woon in ons huise. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die grond wat ons geërf het, het in vreemdelinge se hande beland. Uitlanders bly nou in ons huise. |