Lamentations 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U, HERE, bly vir ewig; u troon van geslag tot geslag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U bly dieselfde, Here, vir ewig en altyd. U regeer van geslag tot geslag. |
| Afrikaans 1933/1953 | U, HERE, sit vir ewig, u troon is van geslag tot geslag. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ú, Here, U heers vir altyd, u troon staan vas van geslag tot geslag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U, Here, U heers vir ewig. U troon is van geslag tot geslag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U, Here, U regeer vir altyd, U regeer oor elke geslag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U hou nooit op om te regeer nie, Here. U sit op u koningstroon en U regeer van een geslag tot die ander. |