Lamentations 5:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ter wille van die berg Sion wat verlate lê, loop die jakkalse daarop.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tempelheuwel is verlate. Jakkalse sluip daar rond.
Afrikaans 1933/1953 ter wille van die berg Sion wat woes lê, waar die jakkalse op rondloop.
Afrikaans 1983 Sionsberg lê so verlate, die jakkalse loop daar rond.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) oor die berg Sion verlate is, oor jakkalse daar ronddwaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons is hartseer oor Sionsberg, niemand woon nou daar nie, jakkalse loop nou daar rond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) omdat Sion ’n verwoeste en verlate plek geword het waarin jakkalse rondsluip om te aas. Is U dan vir altyd kwaad?