Lamentations 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom is ons hart moeg; oor hierdie dinge is ons oë dof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het ons swak gemaak. Ons oë het dof geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierom het ons hart krank geword, hierom is ons oë verduister: |
| Afrikaans 1983 | Dit is die rede vir ons droefheid, vir die swart kringe om ons oë: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hieroor het ons hart gebreek, hieroor het ons oë dof geword: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hoekom ons hartseer is, dit is hoekom ons oë dof geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons knieë het lam geword en ons oë het dof geraak |