Lamentations 5:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kroon het van ons hoof afgeval; wee ons dat ons gesondig het! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kroon het van ons koppe geval. Dit gaan sleg met ons, want ons het sonde gedoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die kroon van ons hoof het geval; wee ons, dat ons gesondig het. |
| Afrikaans 1983 | Ons het ons aansien verloor, daar het ellende oor ons gekom, want ons het sonde gedoen! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die kroon het van ons kop geval. Wee ons, want ons het gesondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons voel nie meer soos konings nie. Dit gaan sleg met ons, want ons het sonde gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ai tog, dit gaan sleg met ons. Ons het oortree en nou is alles weg waarop ons trots was. |