Lamentations 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die blydskap van ons hart het opgehou; ons dans word in rou verander. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vreugde het verdwyn uit ons harte. Ons vrolike danse het in treursange verander. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vreugde van ons hart het opgehou, ons koordans het in treurigheid verander. |
| Afrikaans 1983 | Vrolikheid het uit ons lewe verdwyn, ons koordanse het plek gemaak vir rou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vreugde het verdwyn uit ons hart; ons dans het in roubeklag verander. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons voel nooit bly nie, ons het opgehou om te dans, ons huil en treur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is nie meer vreugde oor in die lewe nie. Ons vrolike dans het in begrafnisliedere verander. |