Lamentations 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die oudstes het opgehou uit die poort, die jongmanne met hul musiekspel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leiers kan nie meer by die stad se poort sit en beraadslaag nie. Die jongmense maak nie meer musiek nie.
Afrikaans 1933/1953 Die oudstes is nie meer in die poort nie, die jongmanne sonder hulle snarespel.
Afrikaans 1983 Die oumense sit nie meer in die poorte van die stad nie en die jongmanne maak nie meer daar musiek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oudstes het uit die stadspoort verdwyn, ook die jong manne se snarespel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons leiers sit nie meer in die poort nie, ons jongmanne speel nie meer musiek nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die leiers kan nie meer by die stad se poort sit om sake te bespreek nie. Die jongmense mag nie meer daar musiek maak nie.