Lamentations 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het die jongmanne geneem om te slyp, en die kinders het onder die hout geval. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jong mans moet koring maal by die meul. Jong seuntjies steier onder vragte hout wat hulle moet dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jongmanne dra die handmeul, en seuns struikel onder die drag hout. |
| Afrikaans 1983 | Jongmanne word gedwing om maalwerk te doen, jong seuns struikel onder vragte hout. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jong manne moet met meulstene werk; jong seuns steier onder hout. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons jongmanne moet koring maal en ons seuns moet hout dra wat te swaar is vir hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons jongmans moet koring maal soos slawe. Jong seuntjies steier onder vragte hout wat vir hulle te swaar is. |