Lamentations 5:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vorste word aan hulle hand opgehang; die gesigte van oudstes is nie geëer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons leiers word opgehang aan hulle hande. Daar is geen respek vir ons oumense nie.
Afrikaans 1933/1953 Vorste is deur hulle hand opgehang, die persoon van die grysaards nie geëer nie.
Afrikaans 1983 Leiers is gevat en opgehang, oumense word met minagting behandel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vorste is aan hulle hande opgehang; oudstes is met minagting behandel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat oor ons regeer, het ons amptenare opgehang aan hulle hande, hulle respekteer nie ons leiers nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons leiers word aan hulle hande opgehang. Daar is nie respek vir ons oumense nie.