Lamentations 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het die vroue in Sion en die slavinne in die stede van Juda onteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons vroue word in Jerusalem gemolesteer en ons dogters in die dorpe van Juda verkrag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het vroue in Sion onteer, jonkvroue in die stede van Juda. |
| Afrikaans 1983 | Vrouens is in Sion verkrag, en jong meisies in die stede van Juda. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vroue is in Sion verkrag, jong meisies in die stede van Juda. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat oor ons regeer, het ons vroue en ons jongmeisies verkrag in Sion en in die stede van Juda. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In Sion en in al die dorpe van Juda het hulle ons vroue en ons dogters verkrag. |