Lamentations 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons vel was swart soos 'n oond vanweë die verskriklike hongersnood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons vel het donker geword van die hongersnood, asof dit in ’n oond gebak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons vel gloei soos 'n oond vanweë die gloed van die honger. |
| Afrikaans 1983 | Ons vel verskrompel soos iets in 'n oond vanweë die verterende honger. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons vel gloei soos 'n oond; ons brand van honger. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons is so honger dat ons siek is en koors het, ons vel is so warm soos 'n oond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons is koorsig van die hongerte. |