Lamentations 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dink, HERE, aan wat oor ons gekom het; let op en aanskou ons smaad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, hou ’n bietjie in gedagte wat met ons gebeur het. Kyk hoe ons verneder is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dink, HERE, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad. |
| Afrikaans 1983 | Slaan tog ag op wat oor ons gekom het, Here, kyk tog en sien self hoe ons verneder is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onthou, Here, wat met ons gebeur het; kyk tog, en sien ons vernedering raak! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet dink aan wat met ons gebeur het, U moet kyk en sien hoe die mense ons spot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, hou ’n bietjie in gedagte wat met ons gebeur het. Kyk hoe is ons beledig. |