Lamentations 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle gesig is swarter as 'n kool; hulle is nie bekend op die strate nie: hulle vel kleef aan hulle gebeente; dit het verdroog, dit het soos 'n stok geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het nou swarter geword as roet. Niemand herken hulle meer op straat nie. Hulle vel het gekrimp tot op die been. Hulle het uitgedroog soos hout. |
| Afrikaans 1933/1953 | Get. Maar hulle voorkoms het donkerder as swartsel geword, hulle is nie herken op die strate nie; hulle vel kleef aan hul gebeente, dit het droog geword soos hout. |
| Afrikaans 1983 | Maar nou is hulle swarter as roet, hulle word nie eens op die strate herken nie; hulle is net vel en been, uitgedroog, soos hout. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is nou swarter as roet en word nie op straat herken nie; hulle vel verskrompel aan hulle gebeente, dit is uitgedor soos hout. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou is hulle swarter as roet, niemand ken hulle wanneer hulle op die strate loop nie. Hulle is baie maer, hulle is so droog soos hout. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen se gesig het nou pikswart geword. Niemand op straat kan hulle meer herken nie. Hulle is net vel en been. Hulle vel is so uitgedroog soos droë hout. |