Lamentations 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Selfs die seemonsters trek die bors uit, hulle soog aan hul kleintjies; die dogter van my volk het wreed geword soos die volstruise in die woestyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs ’n jakkalswyfie laat haar kleintjies drink, maar die vroue van my volk het wreed geword, soos volstruise in die woestyn wat hulle kleintjies ignoreer.
Afrikaans 1933/1953 Gimel. Selfs jakkalse gee die speen, laat hulle kleintjies drink, maar die dogter van my volk het wreed geword soos die volstruise in die woestyn.
Afrikaans 1983 Selfs 'n jakkals gee vir sy kleintjie die speen en laat hom drink, maar my volk het so wreed geword soos volstruise in die woestyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Selfs jakkalse laat drink, hulle soog hulle kleintjies; die dogter van my volk het wreed geword, soos volstruise in die woestyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakkalse laat hulle kleintjies drink, maar my volk is so wreed soos volstruise in die woestyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Jakkalswyfie laat haar kleintjies drink. Maar die vroue van my volk het so wreed geword soos die volstruise in die woestyn wat hulle kleintjies weggooi.