Lamentations 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het sy grimmigheid laat volbring; Hy het sy toorngloed uitgestort en 'n vuur aangesteek in Sion, en dit het sy fondamente verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nou is die Here se woede uitgewoed. Hy het sy ergste woede uitgegiet. Hy het ’n vuur in Jerusalem losgelaat wat dit afgebrand het tot op sy fondamente.
Afrikaans 1933/1953 Kaf. Die HERE het sy grimmigheid laat uitwoed, sy toorngloed uitgegiet en in Sion 'n vuur aangesteek wat die fondamente daarvan verteer het.
Afrikaans 1983 Die Here het aan sy gramskap vrye teuels gegee, Hy het sy toorn uitgegiet, Hy het in Sion 'n vuur aangesteek wat hom tot op sy fondamente verteer het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het sy woede laat uitwoed, sy brandende toorn uitgestort; Hy het 'n vuur in Sion aangesteek wat haar fondamente vernietig het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here was kwaad, Hy het nie opgehou om hulle te straf nie. Hy het 'n vuur aangesteek in Jerusalem, en die hele stad het verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het sy woede laat uitwoed. Hy het alles waaroor Hy kwaad was, laat uitkom. Hy het die vuur van sy woede teen Jerusalem laat losbrand. Hy het die stad tot op sy fondamente verwoes.