Lamentations 4:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hande van die barmhartige vroue het hulle eie kinders natgemaak; hulle was hulle voedsel in die ondergang van die dogter van my volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sagmoedige vroue moes hulle eie kinders gaarmaak en hulle eet om te kan oorleef. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jod. Die hande van teerhartige vroue het hulle eie kinders gekook; dit het hulle voedsel geword in die verbreking van die dogter van my volk. |
| Afrikaans 1983 | Met hulle eie hande het moeders wat vroeër liefdevol was, hulle kinders gekook; dit het hulle kos geword toe my volk ineengestort het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hande van liefdevolle vroue het hulle kinders gekook; hulle het hulle voedsel geword toe die dogter van Sion ineengestort het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vroue wat voorheen jammer was vir hulle kinders, het nou hulle kinders gekook en geëet. Kinders het kos geword toe die vyande my volk oorwin het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroue wat hulle kinders liefgehad het, moes selfs hulle eie kinders gaarmaak en eet om te kon oorleef. |